PSALMS 18:36
PSALMS 18:36 Bybel vir almal (ABA)
Die skild wat U vir my gee, red my lewe, U help my om regop te bly staan, U help my, en dit gaan goed met my.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook het U my die skild van u uitredding gegee, en u regterhand het my ondersteun, en u neerbuigende goedheid het my groot gemaak.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die redding wat U gebring het, was vir my 'n beskerming, u regterhand het my ondersteun, deur u hulp het ek sterk geword.
Deel
Lees PSALMS 18