PSALMS 18:10
PSALMS 18:10 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die hemel oopgeskuif en Hy het afgekom, daar was donker wolke onder sy voete.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het die hemel gebuig en neergedaal, en donkerheid was onder sy voete.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die hemel afgebuig en afgekom, onder sy voete was duisternis.
Deel
Lees PSALMS 18