PSALMS 106:41
PSALMS 106:41 Die Boodskap (DB)
Hy het toegelaat dat hulle vyande bo-oor hulle loop, hulle is swaar verdruk deur hulle nuwe heersers.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:41 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Hy sy volk vir die heidene gegee, sodat die heidene oor hulle kon regeer, die heidene wat vir hulle gehaat het.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het hulle in die hand van die heidene gegee, en hulle haters het oor hulle geheers
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
en hulle aan heidene oorgegee, sodat hulle haters oor hulle geheers het.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle oorgegee in die hand van nasies, sodat hulle haters oor hulle geheers
Deel
Lees PSALMS 106