PSALMS 106:40
PSALMS 106:40 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het baie kwaad geword vir sy volk, Hy het nie meer gehou van die mense wat aan Hom behoort nie.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die toorn van die HERE ontvlam teen sy volk, en Hy het 'n afsku gekry van sy erfdeel.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die toorn van die Here het teen sy volk ontvlam, Hy het 'n weersin gekry in die volk wat aan Hom behoort
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die toorn van die HERE het teen sy volk ontbrand; Hy het 'n weersin gekry in sy erfdeel
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het die toorn van die HERE teen Sy volk ontvlam, sodat Hy 'n afsku gehad het van sy eie erfdeel.
Deel
Lees PSALMS 106