PSALMS 106:27
PSALMS 106:27 Bybel vir almal (ABA)
dat Hy hulle nageslag sou laat sterf tussen heidene, dat Hy hulle oral na ander lande sou jaag.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en om hulle nageslag te versprei onder die nasies en hulle te verstrooi in die lande.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
hulle nageslag sou laat sterf onder heidense nasies, hulle oor die wêreld sou verstrooi.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
om hulle nageslag neer te vel onder die nasies, hulle te verstrooi in ander lande.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Om ook hulle nageslag onder die nasies om te werp en hulle in die lande te verstrooi.
Deel
Lees PSALMS 106