PSALMS 106:2
PSALMS 106:2 Bybel vir almal (ABA)
Niemand kan sê hoe sterk die Here is nie, niemand kan Hom reg prys nie.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie kan die magtige dade van die HERE uitspreek, al sy roem verkondig?
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie kan die magtige dade van die Here onder woorde bring? Wie kan sy lof ten volle verkondig?
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie kan die magtige dade van die HERE verwoord, al sy lof verkondig?
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie kan die magtige dade van die HERE verkondig? wie kan al sy lof verkondig?
Deel
Lees PSALMS 106