PSALMS 106:11
PSALMS 106:11 Bybel vir almal (ABA)
Die water het bo-oor hulle vyande gespoel, nie een van hulle het aangehou lewe nie.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die waters het hulle teëstanders oordek: nie een van hulle het oorgebly nie.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die waters het hulle teëstanders verswelg, nie één het oorgebly nie.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die water het hulle teenstanders bedek; nie een van hulle het oorgebly nie.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die waters het hulle vyande bedek; daar het nie een van hulle oorgebly nie.
Deel
Lees PSALMS 106