YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 106:1

PSALMS 106:1 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die Here prys. Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.

Deel
Lees PSALMS 106

PSALMS 106:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HALLELUJA! Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 106

PSALMS 106:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!

Deel
Lees PSALMS 106

PSALMS 106:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Halleluja! Prys die HERE, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde.

Deel
Lees PSALMS 106

PSALMS 106:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Prys die HERE. Loof die HERE; want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 106

PSALMS 106:1 Die Boodskap (DB)

Prys die Here! Hy is goed. Sy goedheid hou net aan en aan, vir altyd!

Deel
Lees PSALMS 106

PSALMS 106:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Prys die HERE! Dank die HERE, want Hy is goed! Sy trou ken geen einde nie.

Deel
Lees PSALMS 106
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's