NUMERI 13:25
NUMERI 13:25 Bybel vir almal (ABA)
Die manne het ná 40 dae teruggekom nadat hulle na alles in die land gekyk het.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ná verloop van veertig dae het hulle teruggekom van die land te verken.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat hulle die land veertig dae lank verken het, het hulle teruggegaan.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het aan die einde van veertig dae van hulle verkenningstog van die land teruggekeer.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ná veertig dae het hulle teruggekeer van die deursoeking van die land.
Deel
Lees NUMERI 13