NUMERI 13:20
NUMERI 13:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet kyk of die grond vrugbaar is of nie, en julle moet kyk of daar bome is of nie. Julle moenie bang wees nie, julle moet van die vrugte in die land saambring wanneer julle terugkom.” Dit was die tyd wanneer die druiwe begin ryp word.
NUMERI 13:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
ook hoe die land is, of dit vet of skraal is, of daar bome in is of nie; en wees dapper en bring van die vrugte van die land saam. Dit was toe die tyd van die eerste druiwe.
NUMERI 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
of die grond vrugbaar of skraal is, of dit bome het of nie. Doen julle bes om van die land se vrugte saam te bring.” Dit was juis die tyd van die eerste ryp druiwe.
NUMERI 13:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hoe is die grond? Is dit vrugbaar of skraal? Is daar bome of nie? Span julle in en bring van die land se vrugte saam.” Dit was toe net die tyd van die vroeë druiwe.
NUMERI 13:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wat die land is, of dit vet of maer is, of daar hout daarin is of nie. En hou goeie moed en bring van die vrugte van die land. Nou was die tyd die tyd van die eerste ryp druiwe.