NUMERI 13:19
NUMERI 13:19 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet kyk of dit 'n goeie of 'n slegte land is waarin hulle woon, en of hulle woon in kampe of in stede wat sterk mure het.
NUMERI 13:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hoe die land is waar hulle in woon, of dit goed of sleg is; en hoe die stede is waar hulle in woon, laers of vestings
NUMERI 13:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
of die land waarin hulle woon, goed of sleg is, en of die mense se stede oop of versterk is
NUMERI 13:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hoe is die land waarin hulle woon? Is dit goed of sleg? En hoe is die dorpe waarin die volk woon? Woon hulle in kampe of in versterkte stede?
NUMERI 13:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wat die land is waarin hulle woon, of dit goed of sleg is; en watter stede is dit waarin hulle woon, of dit in tente of in vestings is