NUMERI 13:16
NUMERI 13:16 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die name van die mense wat Moses gestuur het om te gaan kyk hoe die land lyk. Moses het vir Hosea seun van Nun die naam Josua gegee.
NUMERI 13:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die name van die manne wat Moses gestuur het om die land te verken; en Moses het Hoséa, die seun van Nun, Josua genoem.
NUMERI 13:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die name van die manne vir wie Moses gestuur het om die land te verken. Moses het aan Hosea seun van Nun die naam Josua gegee.
NUMERI 13:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit was die name van die manne wat Moses uitgestuur het om die land te verken. Moses het Hosea, seun van Nun, Josua genoem.
NUMERI 13:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die name van die manne wat Moses gestuur het om die land te verken. En Moses het Osea, die seun van Nun Josua, geroep.