LUKAS 23:4
LUKAS 23:4 Bybel vir almal (ABA)
Pilatus het vir die priesterleiers en die mense gesê: “Ek dink nie hierdie man het enige iets verkeerd gedoen nie.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Pilatus sê vir die owerpriesters en die skare: Ek vind geen skuld in hierdie man nie.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop sê Pilatus vir die priesterhoofde en die skare: “Ek vind geen skuld in hierdie man nie.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop sê Pilatus aan die leierpriesters en die skare: “Ek vind geen skuld in hierdie mens nie.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Pilatus vir die owerpriesters en die volk: Ek vind geen skuld in hierdie man nie.
Deel
Lees LUKAS 23