Lukas 23:4

Lukas 23:4 DB

“Ag nee wat, hy is onskuldig. Hy het niks verkeerds gedoen nie,” het Pilatus vir die godsdienstige leiers en die skare gesê wat om hom saamgedrom het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid