YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 17:33

LUKAS 17:33 Bybel vir almal (ABA)

Elkeen wat daardie dag sy eie lewe probeer red, sal dit verloor, maar elkeen wat daardie dag sy lewe verloor, sal dit red.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Elkeen wat probeer om sy lewe te red, sal dit verloor; en elkeen wat dit verloor, sal dit behou.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen wat sy lewe probeer behou, sal dit verloor, maar elkeen wat dit verloor, sal dit behou.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Wie probeer om sy lewe te beveilig, sal dit verloor, maar wie dit verloor, sal dit behou.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Elkeen wat probeer om sy lewe te red, sal dit verloor; en elkeen wat sy lewe verloor, sal dit bewaar.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:33 Die Boodskap (DB)

“Op daardie dag wanneer die Seun kom, sal dit te laat wees om gou met God te probeer vrede maak. Sorg dat julle lewe nou al in orde is. As julle God nou al dien, sal julle op daardie dag gered word. Maar as julle nou niks met Hom te doen wil hê nie, sal julle op daardie dag veroordeel word.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat hulle daarop instel om hulle lewe te beveilig, sal dit verloor, maar hulle wat dit verloor, sal dit behou.

Deel
Lees LUKAS 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's