LUKAS 17:30
LUKAS 17:30 Bybel vir almal (ABA)
So sal dit ook wees die dag wanneer God vir die mense sal wys wie is die Seun van die mens.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net so sal dit wees in die dag wanneer die Seun van die mens geopenbaar word.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net so sal dit ook gaan op die dag wanneer die Seun van die mens verskyn.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit sal net so wees op die dag wanneer die Seun van die Mens geopenbaar word.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sal dit ook wees op die dag wanneer die Seun van die mens geopenbaar word.
Deel
Lees LUKAS 17