YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 17:19

LUKAS 17:19 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir die Samaritaanse man gesê: “Staan op en gaan huis toe. Jy het geglo, en daarom het God jou gered.”

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy sê vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

En vir hom sê Hy: “Staan op en gaan huis toe. Jou geloof het jou gered.”

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe sê Hy vir die man: “Staan op en gaan! Jou geloof het jou gered.”

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sê vir hom: Staan op, gaan heen; jou geloof het jou gesond gemaak.

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:19 Die Boodskap (DB)

Staan nou op en gaan in vrede. Jou geloof het gemaak dat jou saak met God nou in orde is.”

Deel
Lees LUKAS 17

LUKAS 17:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan hierdie man het Hy gesê: “Staan op, gaan. Jou geloof het jou gered.”

Deel
Lees LUKAS 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's