LUKAS 17:16
LUKAS 17:16 Bybel vir almal (ABA)
Hy het by die voete van Jesus gekniel met sy gesig teen die grond en hy het vir Jesus dankie gesê. Hy was 'n Samaritaan.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het voor die voete van Jesus neergeval en Hom gedank. Hierdie man was 'n Samaritaan.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het op sy gesig aan Jesus se voete neergeval en Hom gedank. Hy was 'n Samaritaan.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het op sy aangesig by sy voete neergeval en Hom gedank; en hy was 'n Samaritaan.
Deel
Lees LUKAS 17