LUKAS 17:14
LUKAS 17:14 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het hulle gesien en Hy het vir hulle gesê: “Gaan wys julleself vir die priesters.” Toe hulle weggaan, het hulle gesond geword. God het hulle rein gemaak.
LUKAS 17:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword.
LUKAS 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy hulle sien, sê Hy: “Gaan wys julle vir die priesters.” Op pad daarheen het hulle gesond geword.
LUKAS 17:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: “Gaan wys julleself vir die priesters.” Op pad daarheen is hulle gereinig.
LUKAS 17:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hy hulle sien, sê hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En terwyl hulle gegaan het, is hulle gereinig.