JOHANNES 8:51
JOHANNES 8:51 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: As iemand doen wat Ek sê, dan sal hy nooit sterf nie.”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:51 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as iemand my woord bewaar, sal hy die dood in der ewigheid nie sien nie.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:51 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dít verseker Ek julle: As iemand my woorde ter harte neem, sal hy in alle ewigheid nooit sterwe nie.”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:51 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Amen, amen, Ek sê vir julle: As iemand my woord bewaar, sal hy die dood tot in ewigheid nie sien nie.”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:51 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as iemand my woord bewaar, sal hy nooit die dood sien nie.
Deel
Lees JOHANNES 8