JOHANNES 8:46
JOHANNES 8:46 Bybel vir almal (ABA)
Kan een van julle bewys dat Ek 'n sondaar is? Nee, julle kan nie. Hoekom glo julle My nie wanneer Ek die waarheid praat nie?
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie van julle oortuig My van sonde? En as Ek die waarheid spreek, waarom glo julle My nie?
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie van julle kan sonde by My aanwys? As Ek dan die waarheid praat, waarom glo julle nie in My nie?
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie van julle kan sonde by My uitwys? As Ek die waarheid praat, waarom glo julle My nie?
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie van julle oortuig my van sonde? En as ek die waarheid sê, waarom glo julle My nie?
Deel
Lees JOHANNES 8