YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 8:36

JOHANNES 8:36 Bybel vir almal (ABA)

As Ek, die Seun, julle vrymaak, dan sal julle regtig vry wees.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Eers as die Seun julle vrymaak, sal julle werklik vry wees.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As die •Seun julle dan vrygemaak het, sal julle werklik vry wees.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As die Seun julle dan vry maak, sal julle waarlik vry wees.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:36 Die Boodskap (DB)

As die Seun van God dus sê julle is vry, is julle regtig in God se gesin vry.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die Seun julle dus bevry, sal julle regtig vry wees.

Deel
Lees JOHANNES 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's