YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 8:34

JOHANNES 8:34 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: As 'n mens sonde doen, dan is hy 'n slaaf van die sonde.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus antwoord hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat die sonde doen, 'n dienskneg van die sonde is.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hulle geantwoord: “Amen, amen, Ek sê vir julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus antwoord hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat sonde doen, is die dienaar van die sonde.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:34 Die Boodskap (DB)

“Dis eenvoudig: as jy sonde doen, is jy tog ’n slaaf; die sonde se slaaf, nie waar nie?” sê Jesus.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Ek verseker julle, elkeen wat aanhou sonde doen, is ’n slaaf van die sonde.

Deel
Lees JOHANNES 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's