JOHANNES 8:23
JOHANNES 8:23 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Julle kom van die aarde, maar Ek kom van die hemel. Ja, julle is mense van hierdie wêreld, maar Ek is nie van hierdie wêreld nie.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Julle is van benede, Ek is van bo; julle is uit hierdie wêreld, Ek is nie uit hierdie wêreld nie.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Hy vir hulle: “Julle is van hier onder; Ek is van daar bo. Julle behoort tot hierdie wêreld; Ek behoort nie tot hierdie wêreld nie.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vir hulle gesê: “Julle is van hier benede; Ek is van daarbo. Julle is van hierdie wêreld; Ek is nie van hierdie wêreld nie.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Julle is van onder; Ek is van bo; julle is van hierdie wêreld; Ek is nie van hierdie wêreld nie.
Deel
Lees JOHANNES 8