JOHANNES 4:39
JOHANNES 4:39 Bybel vir almal (ABA)
Baie van die Samaritane in daardie stad het in Jesus geglo omdat die vrou vir hulle gesê het Jesus het vir haar alles vertel wat sy gedoen het.
JOHANNES 4:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En baie van die Samaritane uit daardie stad het in Hom geglo oor die woord van die vrou wat getuig het: Hy het my alles vertel wat ek gedoen het.
JOHANNES 4:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie van die Samaritane in daardie dorp het tot geloof in Jesus gekom op grond van die woorde van die vrou wat getuig het: “Hy het my alles vertel wat ek gedoen het.”
JOHANNES 4:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie van die Samaritane uit daardie dorp het in Hom geglo op grond van die woord van die vrou wat getuig het: “Hy het my alles vertel wat ek gedoen het.”
JOHANNES 4:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En baie van die Samaritane van daardie stad het in Hom geglo oor die woord van die vrou wat getuig het: Hy het my alles vertel wat ek ooit gedoen het.