YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 4:24

JOHANNES 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid.”

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:24 Bybel vir almal (ABA)

God is Gees. Daarom moet die mense wat Hom aanbid, vra dat die Gees hulle moet help om God reg te aanbid.”

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid.”

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God is Gees, en wie Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. ”

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

God is 'n Gees, en die wat Hom aanbid, moet Hom in gees en waarheid aanbid.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:24 Die Boodskap (DB)

Immers, God is Gees. Daarom is dit verstaanbaar en nodig dat die Heilige Gees die gelowiges moet help om Hom opreg te dien soos Hy daarvan hou.”

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom vanuit ’n hegte verhouding met die Gees en in waarheid aanbid.”

Deel
Lees JOHANNES 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's