YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 4:22

JOHANNES 4:22 Bybel vir almal (ABA)

Julle Samaritane aanbid God, maar julle ken Hom nie. Ons Jode ken Hom, want die Redder is 'n Jood.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle aanbid wat julle nie weet nie; ons aanbid wat ons weet, want die saligheid is uit die Jode.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle aanbid sonder om te weet wat julle aanbid; ons weet wat ons aanbid, want die verlossing kom uit die Jode.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle aanbid dit wat julle nie verstaan nie; ons aanbid dit wat ons verstaan, want die verlossing kom uit die Jode.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Julle aanbid, julle weet nie wat nie; ons weet wat ons aanbid, want die saligheid is uit die Jode.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:22 Die Boodskap (DB)

Julle Samaritane ken nie regtig die God wat julle aanbid nie. Ons Jode ken daardie God. Geen wonder nie, want God se stroom van redding borrel eers in die Jodedom op en vloei dan na almal. Die tyd is nou ryp! Opregte gelowiges sal nie meer na ’n spesiale heilige plek hoef te gaan om die Vader daar te dien nie.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Júlle aanbid wat julle nie ken nie; ons aanbid wat ons ken, want die verlossing is uit die geledere van die Jode.

Deel
Lees JOHANNES 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's