JOHANNES 4:17
JOHANNES 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Die vrou het vir Hom gesê: “Ek het nie 'n man nie.” Toe sê Jesus: “Jy praat die waarheid, jy het nie 'n man nie.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrou antwoord en sê: Ek het nie 'n man nie. Jesus sê vir haar: Jy het reg gesê: Ek het nie 'n man nie
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vrou het Hom geantwoord: “Ek het nie 'n man nie.” En Jesus sê vir haar: “Dis reg wat jy nou gesê het: ‘Ek het nie 'n man nie.’
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vrou het Hom geantwoord: “Ek het nie 'n man nie.” Jesus sê vir haar: “Jy sê tereg, ‘'n Man het ek nie,’
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrou antwoord en sê: Ek het geen man nie. Jesus sê vir haar: Jy het goed gesê: Ek het geen man nie.
Deel
Lees JOHANNES 4