YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 4:13

JOHANNES 4:13 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir haar gesê: “Elkeen wat van hierdie put se water drink, sal weer dors word.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus antwoord haar: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het haar geantwoord: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:13 Die Boodskap (DB)

“Wel, elkeen wat van hierdie put se water drink, sal na ’n rukkie weer dors word,” antwoord Jesus.

Deel
Lees JOHANNES 4

JOHANNES 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus antwoord haar: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors word.

Deel
Lees JOHANNES 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's