RIGTERS 3:7
RIGTERS 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hulle het hulle God die Here vergeet en hulle het die Baäls en Asjeras gedien.
RIGTERS 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en die HERE hulle God vergeet en die Baäls en die heilige boomstamme gedien.
RIGTERS 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hulle het die Here hulle God vergeet en die Baäls en die gewyde pale gedien.
RIGTERS 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE. Hulle het die HERE hulle God vergeet en die Baäls en asjeras gedien.
RIGTERS 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en die HERE hulle God vergeet en die Baäls en die bosse gedien.