RIGTERS 3:7

RIGTERS 3:7 NLV

Wat die Israeliete gedoen het, was verkeerd vir die HERE. Hulle het die HERE hulle God uit hulle gedagtes geskuif en eerder die beelde van die Baäls en die gewyde pale van Asjera aanbid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 3:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid