YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 60:4

JESAJA 60:4 Bybel vir almal (ABA)

Jerusalem, kyk rondom jou, jy sal sien jou seuns en jou dogters kom van ver. Mense dra hulle, en hulle kom almal bymekaar, hulle kom na jou toe.

Deel
Lees JESAJA 60

JESAJA 60:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Slaan jou oë rondom op en kyk — hulle almal kom bymekaar, hulle kom na jou toe; jou seuns kom van ver, en jou dogters word op die heup gedra.

Deel
Lees JESAJA 60

JESAJA 60:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk rondom jou, kyk, hulle kom almal bymekaar, hulle kom na jou toe: jou seuns kom van ver af, jou dogters word met liefde gebring.

Deel
Lees JESAJA 60

JESAJA 60:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk om jou rond en neem waar: Hulle almal kom byeen, hulle kom na jou toe. Jou seuns – van ver af kom hulle aan; en jou dogters – op die heup word hulle gedra.

Deel
Lees JESAJA 60

JESAJA 60:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Slaan jou oë op rondom en kyk: hulle kom almal bymekaar, hulle kom na jou; jou seuns sal van ver af kom, en jou dogters sal aan jou sy gevoed word.

Deel
Lees JESAJA 60

JESAJA 60:4 Die Boodskap (DB)

Kyk ’n bietjie wat besig is om reg rondom jou te gebeur. Jou mense begin bymekaarkom om terug te kom huis toe. Jou seuns kom van ver af terug. Jou dogters word aangedra terug na jou toe.

Deel
Lees JESAJA 60

JESAJA 60:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk rondom jou. Hulle kom almal bymekaar. Jou seuns kom uit ver lande. Jou dogtertjies word op die heup gedra.

Deel
Lees JESAJA 60
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's