YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 6:3

JESAJA 6:3 Bybel vir almal (ABA)

Die serafs het hard vir mekaar gesê: “ Heilig, heilig, heilig is die Here wat oor alles regeer. Hy is oral op die aarde.”

Deel
Lees JESAJA 6

JESAJA 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die een het die ander toegeroep en gesê: Heilig, heilig, heilig is die HERE van die leërskare. Die hele aarde is van sy heerlikheid vol!

Deel
Lees JESAJA 6

JESAJA 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.”

Deel
Lees JESAJA 6

JESAJA 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle het na mekaar geroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is die HERE, Heerser oor alle magte! Die hele aarde is vol van sy heerlikheid.”

Deel
Lees JESAJA 6

JESAJA 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die een het die ander aangeroep en gesê: Heilig, heilig, heilig is die HERE van die leërskare; die hele aarde is vol van sy heerlikheid.

Deel
Lees JESAJA 6

JESAJA 6:3 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle so gevlieg het, het hulle oor en weer vir mekaar geroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Sy magtige teenwoordigheid sprei oor die aarde soos ’n doek.”

Deel
Lees JESAJA 6

JESAJA 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het mekaar toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die HERE, die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy heerlikheid!”

Deel
Lees JESAJA 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's