GENESIS 35:7
GENESIS 35:7 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het daar 'n altaar gebou en hy het die plek El-Bet-El genoem, want God het daar aan hom verskyn toe hy weggevlug het van Esau.
GENESIS 35:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy het daar 'n altaar gebou en die plek El Bet-el genoem, omdat God daar aan hom geopenbaar is toe hy vir sy broer gevlug het.
GENESIS 35:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het daar 'n altaar gebou en die plek El-Bet-El genoem, want God het daar aan hom verskyn toe hy vir sy broer gevlug het.
GENESIS 35:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het hy daar 'n altaar gebou en die plek El-Bet-El genoem, omdat God Hom daar aan hom geopenbaar het toe hy op vlug was voor sy broer.
GENESIS 35:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het daar 'n altaar gebou en die plek Elbet-El genoem, omdat God daar aan hom verskyn het toe hy vir sy broer gevlug het.