GENESIS 35:6
GENESIS 35:6 Die Boodskap (DB)
Uiteindelik het Jakob en al sy mense by Bet-El in Kanaän, ook Lus genoem, aangekom.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:6 Bybel vir almal (ABA)
Jakob en almal wat by hom was, het by die stad Lus in Kanaän aangekom. Lus se ander naam was Bet-El.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het Jakob dan in Lus aangekom wat in die land Kanaän is — dit is Bet-el — hy en al die mense wat by hom was
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob en al die mense by hom het by Lus aangekom. Dit is die Lus wat in Kanaän geleë is, nou bekend as Bet-El.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jakob by Lus, dit is Bet-El, in die land Kanaän aankom, hy en al die mense wat by hom was
Deel
Lees GENESIS 35