GENESIS 35:26
GENESIS 35:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die seuns van Lea se persoonlike slavin Silpa was: Gad en Aser. Dit is Jakob se seuns wat in Paddan-Aram gebore is.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:26 Bybel vir almal (ABA)
Lea se slavin Silpa se seuns was Gad en Aser. Dit was Jakob se seuns wat in Paddan-Aram gebore is.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die seuns van Silpa, die slavin van Lea: Gad en Aser. Dit is die seuns van Jakob wat vir hom in Paddan-Aram gebore is.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die seuns van Silpa, die slavin van Lea: Gad en Aser. Dit is die seuns van Jakob wat vir hom in Paddan-Aram gebore is.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die seuns van Silpa, die slavin van Lea; Gad en Aser: dit is die seuns van Jakob wat vir hom in Paddan-Aram gebore is.
Deel
Lees GENESIS 35