GENESIS 35:19
GENESIS 35:19 Bybel vir almal (ABA)
Ragel het gesterf en hulle het haar begrawe langs die pad na Efrata. Efrata se ander naam is Betlehem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het Ragel dan gesterwe; en sy is begrawe op die pad na Efrat, dit is Betlehem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ragel het gesterf, en sy is begrawe langs die pad na Efrata toe, dit is Betlehem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So het Ragel gesterf; en sy is begrawe langs die pad na Efrata, dit is Betlehem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ragel het gesterwe en is begrawe op die pad na Efrat, dit is Betlehem.
Deel
Lees GENESIS 35