GENESIS 35:10
GENESIS 35:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het vir hom gesê: “Jou naam is Jakob. Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel, dit sal jou naam wees.” So het Hy hom die naam Israel gegee.
GENESIS 35:10 Bybel vir almal (ABA)
God het vir hom gesê: “Jou naam is Jakob, maar hulle sal jou nou nie meer Jakob noem nie, jou naam sal Israel wees.” So het God hom die naam Israel gegee.
GENESIS 35:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en God sê vir hom: Jou naam is Jakob; jy sal verder nie Jakob genoem word nie, maar Israel sal jou naam wees. En Hy het hom Israel genoem.
GENESIS 35:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het vir hom gesê: “Jy is Jakob, maar jy sal nie langer Jakob genoem word nie. Jou naam sal Israel wees.” God het hom toe Israel genoem.
GENESIS 35:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het vir hom gesê: “Jou naam is Jakob. Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel, dit sal jou naam wees.” So het Hy hom die naam Israel gegee.
GENESIS 35:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê God vir hom: Jou naam is Jakob; jou naam sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel sal jou naam wees; en hy het hom Israel genoem.