ESRA 2:68
ESRA 2:68 Bybel vir almal (ABA)
Toe die familiehoofde by die tempel-gronde in Jerusalem kom, het hulle self besluit om geld te gee om die tempel weer te bou op die plek waar dit was.
Deel
Lees ESRA 2ESRA 2:68 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van die familiehoofde het, toe hulle by die huis van die HERE kom wat in Jerusalem is, vrywillig gegee vir die huis van God om dit weer op te rig op sy plek.
Deel
Lees ESRA 2ESRA 2:68 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met hulle aankoms by die tempelterrein in Jerusalem het 'n aantal familiehoofde vrywillige bydraes gegee vir die oprigting van die huis van die Here op sy oorspronklike plek.
Deel
Lees ESRA 2