ESRA 2:58
ESRA 2:58 Bybel vir almal (ABA)
Die tempel-slawe en die persone van die nageslag van Salomo se slawe was almal saam 392.
Deel
Lees ESRA 2ESRA 2:58 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo was driehonderd-twee-en-negentig.
Deel
Lees ESRA 2ESRA 2:58 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al die tempelslawe en die nakomelinge van die dienaars van Salomo was saam 392.
Deel
Lees ESRA 2