YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 11:9

EKSODUS 11:9 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Die farao sal nie na julle luister nie, maar dan sal Ek nog meer wonderwerke in Egipte kan doen.”

Deel
Lees EKSODUS 11

EKSODUS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die HERE het vir Moses gesê: Farao sal na julle nie luister nie, sodat my wonders in Egipteland baie kan word.

Deel
Lees EKSODUS 11

EKSODUS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Here vir Moses gesê: “Die farao luister nie na julle nie sodat my wonders in Egipte nog meer kan word.”

Deel
Lees EKSODUS 11

EKSODUS 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het vir Moses gesê: “Die farao sal nie na julle luister nie, sodat my tekens in Egipteland nog meer kan word.”

Deel
Lees EKSODUS 11

EKSODUS 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê die HERE vir Moses: Farao sal nie na jou luister nie; sodat my wonders vermenigvuldig kan word in Egipteland.

Deel
Lees EKSODUS 11

EKSODUS 11:9 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Die farao sal nog steeds nie na julle luister nie, maar dit sal My kans gee om nog meer dinge in Egipte te laat gebeur.”

Deel
Lees EKSODUS 11

EKSODUS 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het met Moses gepraat: “Die farao gaan nog nie na julle luister nie. Dit gaan My kans gee om nog kragtiger wonders in Egipte te doen.”

Deel
Lees EKSODUS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's