AMOS 5:26
AMOS 5:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Nee, dit was eerder vir die koninggod Sikkut en die stergod Kijun wat julle self gemaak en saamgedra het.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:26 Bybel vir almal (ABA)
Nou sal julle die gode wat julle gemaak het, saam met julle moet dra. Dit is julle ster-gode, julle koning Sikkut, julle afgod Kijun.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en ook gedra Sakkut, julle koning, en Kewan, julle beelde, julle stergod wat julle vir julle gemaak het?
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle sal julle koning Sikkut en julle afgodsbeeld Kijun, dié stergode wat julle vir julle gemaak het, moet dra
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle sal Sakkoet, julle koning, en Kajjawan, julle beelde, die ster van julle gode wat julle vir julle gemaak het, moet dra.
Deel
Lees AMOS 5