AMOS 5:13
AMOS 5:13 Bybel vir almal (ABA)
Dit is hoekom verstandige mense stilbly in hierdie tyd. Dit is 'n slegte tyd.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom swyg die verstandige in so 'n tyd, want dit is 'n onheilspellende tyd.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is daarom dat 'n verstandige mens maar stilbly in hierdie tyd, want dit is 'n bose tyd.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom is die verstandige in hierdie tyd stil, want dit is 'n bose tyd.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal die verstandiges in dié tyd swyg; want dit is 'n slegte tyd.
Deel
Lees AMOS 5