AMOS 5:10
AMOS 5:10 Bybel vir almal (ABA)
Julle haat 'n man wat in die poort praat teen iemand wat verkeerd gedoen het, julle hou nie van 'n man wat die waarheid praat nie.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle haat die man wat in die poort die reg handhaaf, en hulle het 'n afsku van hom wat in opregtheid spreek.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle haat dié wat vir die reg opkom in die howe, julle verafsku dié wat die waarheid praat.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle haat die een wat in die stadspoort teregwys en verafsku hom wat reguit praat.
Deel
Lees AMOS 5AMOS 5:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle haat hom wat in die poort bestraf, en hulle het 'n afsku van hom wat opreg spreek.
Deel
Lees AMOS 5