HANDELINGE 3:6
HANDELINGE 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Petrus: “Ek het nie geld nie, maar ek gee vir jou wat ek het. Jesus Christus van Nasaret het my gestuur. Daarom mag ek sy Naam sê en vir jou sê: Staan op en loop.”
HANDELINGE 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Petrus sê: Silwer en goud het ek nie; maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van Jesus Christus, die Nasaréner, staan op en loop!
HANDELINGE 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Petrus sê: “Geld het ek nie; maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”
HANDELINGE 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Petrus het gesê: “Silwer en goud het ek nie, maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop! ”
HANDELINGE 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Petrus: Silwer en goud het ek nie; maar wat ek het, gee ek jou: in die Naam van Jesus Christus, die Nasaret, staan op en loop.