HANDELINGE 3:23
HANDELINGE 3:23 Bybel vir almal (ABA)
Elkeen wat nie luister na daardie profeet nie, moet dit weet: Die Here sal hom wegvat van sy mense.’
HANDELINGE 3:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En elke siel wat nie na dié Profeet luister nie, sal uit die volk uitgeroei word.
HANDELINGE 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkeen wat nie hierdie Profeet gehoorsaam nie, moet van die volk afgesny word.’
HANDELINGE 3:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen wat nie na daardie profeet luister nie, sal onder die volk uitgedelg word.’
HANDELINGE 3:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit sal gebeur dat elke siel wat nie na daardie profeet luister nie, onder die volk verdelg sal word.