HANDELINGE 3:21
HANDELINGE 3:21 Bybel vir almal (ABA)
Jesus moet in die hemel bly totdat God alles nuut gemaak het. God het al hierdie dinge lank gelede gesê toe Hy vir sy gewyde profete gesê het om dit te sê.
HANDELINGE 3:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hom wat die hemel moet ontvang tot op die tye van die wederoprigting van alle dinge, waarvan God van ouds af gespreek het deur die mond van al sy heilige profete.
HANDELINGE 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy moet in die hemel bly totdat God alles nuut gemaak het. Dit het God reeds lank gelede deur sy heilige profete gesê.
HANDELINGE 3:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hemel moet Hom verwelkom tot op die tyd van die herstel van alle dinge, waarvan God lank gelede by monde van sy heilige profete gepraat het.
HANDELINGE 3:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat die hemel moet ontvang tot op die tye van herstel van alle dinge, wat God gespreek het deur die mond van al sy heilige profete van die begin van die wêreld af.