HANDELINGE 3:20
HANDELINGE 3:20 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal julle weet dat die Christus regeer en julle sal kalm en rustig wees. En die Here sal vir Jesus stuur, Hy het vir Jesus gekies en aangestel om die Christus te wees.
HANDELINGE 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hy Hom mag stuur wat vooraf aan julle verkondig is, naamlik Jesus Christus
HANDELINGE 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
En dan sal daar tye van verkwikking van die Here af kom en sal Hy Jesus stuur, wat vooraf vir julle as die Christus aangewys is.
HANDELINGE 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en vanaf die Here self tye van verkwikking kan aanbreek, en Hy die Christus wat vir julle aangewys is, kan stuur, naamlik Jesus.
HANDELINGE 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sal Jesus Christus stuur, wat voorheen aan julle verkondig is.