HANDELINGE 3:17
HANDELINGE 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Ja, vriende, ek weet julle het nie besef wat julle doen nie, julle leiers het ook nie besef wat hulle doen nie.
HANDELINGE 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou, broeders, ek weet dat julle dit in onwetendheid gedoen het, net soos julle owerstes
HANDELINGE 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Nou weet ek, broers, dat julle net soos julle leiers in onkunde gehandel het.
HANDELINGE 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En nou, broers, ek weet dat julle uit onkunde opgetree het, soos ook julle leiers
HANDELINGE 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nou, broers, ek weet dat julle dit uit onkunde gedoen het, net soos julle owerstes.