HANDELINGE 3:15
HANDELINGE 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle het die Leier doodgemaak wat vir mense die lewe wil gee. God het Hom weer laat lewe, en ons is die getuies daarvan.
HANDELINGE 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die Leidsman tot die lewe het julle gedood. God het Hom uit die dode opgewek, waarvan ons getuies is.
HANDELINGE 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het julle Hom, die Leidsman na die lewe toe, doodgemaak, maar God het Hom uit die dood opgewek, en daarvan is ons getuies.
HANDELINGE 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar julle het die Leidsman tot die lewe doodgemaak. God het Hom uit die dood opgewek – daarvan is ons getuies.
HANDELINGE 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die Vors van die lewe, wat God uit die dode opgewek het, gedood; waarvan ons getuies is.